Hoërskool Hans Moore in Benoni se 1ste en O/15 A krieket spanne het albei Hoërskool Voortrekker se Krieket-toernooi gewen.

Foto heel bo:  Eerste Krieketspan

Foto onder:  Onder 15A krieketspan

VORIE CRICKET