Leeuwenhof Hoër- en Laerskool het weereens ‘n suksesvolle skaakmarathon gehou.  Ongeveer 75 leerlinge het deelgeneem en almal het ongelooflike sportmangees getoon.

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het!!

skaakmarathon (2)