Die Top Skole Skaaktoernooi het by Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, plaasgevind op Saterdag 22 Junie.

Die onder 9 A en onder 13 A het hul afdelings gewen.

Baie geluk aan al die deelnemers.