Laerskool Kruinsig van Kemptonpark se 0/11 skaakspan het die pas afgelope naweek aan die Distriksfinale deelgeneem.

‘n Spogspan!