Hoërskool Hans Moore van Benoni se o/16 A Rugbyspan is die  Valke Liga wenners.

Baie geluk aan die spelers en afrigters. Wel gedaan, manne!!